Nou hoekom gaan klets die mense eerder op Gesigboek as op Koeksuster? Gesigboek is so onpersoonlik, over rated en so vol stront dat ek nie meer lus is vir dit nie. Wie wil nou n hondtjie troetel, n plaas natgooi, klere aantrek vir n ewe beeld van jouself of selfs vir mekaar hartjies en klappe stuur? Dit is lekker om vir jou ou skool pelle e-posse te stuur, maar dit is waar dit bly. Klets eerder op Koeksuster en praat jou hart uit hier, is soveel beter.
Groete uit Australia.
Oom Jan.