logo
Afrikaners is Plesierig!

navorsing
deur P_imp, 17 Januarie 2010, 19:24:43

Ek is tans besig met navorsing oor die Afrikaner se verval, en sal enige "onsmaaklike" fotos/vertellings/dvd's of demonstrasies verwelkom. Erkenning sal hier gegee word.

By voorbaat dankie, vir jou bydrae tot die wetenskap.

Lewer kommentaar

Gaan terug na die voorblad.

Kommentaar:

Kyk beesblaas.......
deur Joe4, 2010-01-18 00:38:49

...... jou gat het dalk verval maar nie die Afrikaner nie. Plaas jou adres dan hier dat ons vir jou foto's kan stuur. Maar volgens jou vorige artikels lyk dit eerder of dit gewaagde foto's van "girls" moet wees. Want dit lyk my die vermiste letter in jou naam moet dalk 'n "O" wees

Lewer kommentaar
Ek bedoel......
deur Joe4, 2010-01-18 00:45:05

....... 'n "O" in plaas van die "i"

Lewer kommentaar
Gaan terug na die voorblad.
nee man!
deur BradP, 2010-01-21 10:57:56

Kies 'n beter onderwerp. Wanneer het die Afrikaner verval? Kyk in die spieel vir 'n vervalle foto!

Lewer kommentaar

Onlangse besoekers:

  • Anoniem

    Kom klets saam met ons!

    Teken in
    Naam:
    Paswoord:
     
    Join die klub!
    Password vergeet?
    Benodig aktiveringskode?

    Artikels
    Soek artikel:
     
    Skryf 'n artikel

    Verwyderde Boodskappe
    Wie skryf die meeste?

    Ouer Voorblad Artikels
    Woensdag, 1 Sep:
    In die wagkamer van ICU (rolbos)
    DJ Ossewa (jeanetteb)

    Dinsdag, 31 Aug:
    Vadersdag (sprokies)

    Maandag, 30 Aug:
    buurman (jeanetteb)
    Maandag (johann)

    Saterdag, 28 Aug:
    Sabbatdag (johann)

    Vrydag, 27 Aug:
    Haai oe! (loli)

    Donderdag, 26 Aug:
    Vry dag! (johann)
    grappie (tone001)

    Woensdag, 25 Aug:
    Kennis v goed en kwaad? (johann)
    Will Durant het gesê: (krabbel)
    Doodse stilte (Lydia)

    Maandag, 23 Aug:
    Is daar dalk (johann)

    Sondag, 22 Aug:
    Wyse woorde (DaisyD)
    Hoe onderskei en hanteer (Lydia)
    hoekom (tone001)

    Vrydag, 20 Aug:
    Vrydae (Lydia)

    Woensdag, 18 Aug:
    Hoes (Oom_Jan)
    Tipies dogtertjie (Lydia)

    Meer...

    Meningspeiling
    Is dit...

    (219)67%
    (82)25%
    (24)7%

    Links
    Privaatheidsbeleid
    Musiek
    Nuus
    Reëls

  • kopiereg 2000-2010 wetenskapklub 356997 besoeke sedert 2001.01.01 Laas verander op 2010.05.17