logo
Veg vir Afrikaans!

Goeie Genade...
deur rolbos, 20 Januarie 2010, 13:15:23

Nou't ek alles gehoor! ''Mesvaste'' of liewer ''mesbestande'' baadjies! Jammer ek het nie betyds daaraan gedink nie. Kon 'n paar rand gemaak het met ''Two for the price of one - get your own bullet proof, BUT WAIT - NOT ONLY THAT - ALSO KNIFEPROOFFFF!!! jacket here for the LOW LOW price of only R499,99. Order now in time for your first match...''
Maar nouja, ander ouens dink altyd voor my aan die goed wat geld kan maak.
Dan is daar ook nog die ANC se 19 verskillende baadjies op die mark - nie te duur nie - net so onder die R2000 - en nogal rerig modieus (sorry spelling!!). Nee kyk, die lewe is nogal interessant, en 'n mens nooit te oud om amazed te wees nie!

Lewer kommentaar

Gaan terug na die voorblad.

Onlangse besoekers:

  • Anoniem

    Kom klets saam met ons!

    Teken in
    Naam:
    Paswoord:
     
    Join die klub!
    Password vergeet?
    Benodig aktiveringskode?

    Artikels
    Soek artikel:
     
    Skryf 'n artikel

    Verwyderde Boodskappe
    Wie skryf die meeste?

    Ouer Voorblad Artikels
    Maandag, 30 Aug:
    buurman (jeanetteb)
    Maandag (johann)

    Saterdag, 28 Aug:
    Sabbatdag (johann)

    Vrydag, 27 Aug:
    Haai oe! (loli)

    Donderdag, 26 Aug:
    Vry dag! (johann)
    grappie (tone001)

    Woensdag, 25 Aug:
    Kennis v goed en kwaad? (johann)
    Will Durant het gesê: (krabbel)
    Doodse stilte (Lydia)

    Maandag, 23 Aug:
    Is daar dalk (johann)

    Sondag, 22 Aug:
    Wyse woorde (DaisyD)
    Hoe onderskei en hanteer (Lydia)
    hoekom (tone001)

    Vrydag, 20 Aug:
    Vrydae (Lydia)

    Woensdag, 18 Aug:
    Hoes (Oom_Jan)
    Tipies dogtertjie (Lydia)

    Dinsdag, 17 Aug:
    Pragtige vrou (Oom_Jan)
    Rolbos (Oom_Jan)
    Lee woorde (Lydia)

    Sondag, 15 Aug:
    My eerste kuiertjie by die koeksistertafel (karee)

    Meer...

    Meningspeiling
    Is dit...

    (219)67%
    (81)25%
    (24)7%

    Links
    Privaatheidsbeleid
    Musiek
    Nuus
    Reëls

  • kopiereg 2000-2010 wetenskapklub 356754 besoeke sedert 2001.01.01 Laas verander op 2010.05.17