Eish, darie mense annerkant by die see hy es maar dom
hy sjee die baadjies ver die mense wat hierso by South Africa kom
darie baadjie sy es sommer banja f****n dek
nou darie mense sy sal nie ver onse messe skrek
Ok djy kan hom nie skiet met die gaweer
darie f****n baadjie sy sal darie bullets nou keer
Maar ekke sien die "gap" en ekke sê ver djou wat
soos djy wel hom skiet dan djy mek ver sy gat
maar seker darie mense helle werk met die kop
helle maak nou ver hulle se gatte die bulletproof prop