logo
O bring my terug na die ou Transvaal

Ai toggie!!!!!!
deur krabbel, 24 Januarie 2010, 05:01:04

Jis dit was nou slegte nuus. Ek het gedink Johannes gaan ophou met sy gekerm ori paar maande assit Mei is, maar nou moes ek tot my ontsteltenis lees dis eers volgende jaar Mei wat hierdie gekak-en-kerm gaan ophou!!!!

Lewer kommentaar

Gaan terug na die voorblad.

Kommentaar:

toemaar
deur rolbos, 2010-01-24 10:28:28

ek dink johannes het die boodskap gekry - of liewer ek glo nie enige iemand kan so dig wees om dit nie te kry nie. hy weet hys welkom sonder 21 mei 2011, of enige sedepreke. ons almal het n kerkie in die omgewing as ons wil gaan vir n preek. die koek is vir geniet, nie n preekstoel nie, as iemand n mooi gedagte het wat hy wil deel, dink ek almal sal dit in daai lig aanvaar, maar almal is LAAAANkal gatvol verby vir 21 mei 2011.!!!

Lewer kommentaar

Tjaa wat?!
deur Staal, 2010-01-25 12:30:46

nie op datum met kermie. laas nog biekie verdwaal tussen die aliASSE.

Hey, Krabbel, eksjoelly goed om jou raak te loop!

Lewer kommentaar
Ek tjoen jou
deur krabbel, 2010-02-03 08:45:37

Ek kannou nie onthou of ek en jy mekaar al getjoen hettie, maar howzit ou Staal ...

Lewer kommentaar
Gaan terug na die voorblad.

Onlangse besoekers:

  • Anoniem

    Kom klets saam met ons!

    Teken in
    Naam:
    Paswoord:
     
    Join die klub!
    Password vergeet?
    Benodig aktiveringskode?

    Artikels
    Soek artikel:
     
    Skryf 'n artikel

    Verwyderde Boodskappe
    Wie skryf die meeste?

    Ouer Voorblad Artikels
    Woensdag, 1 Sep:
    In die wagkamer van ICU (rolbos)
    DJ Ossewa (jeanetteb)

    Dinsdag, 31 Aug:
    Vadersdag (sprokies)

    Maandag, 30 Aug:
    buurman (jeanetteb)
    Maandag (johann)

    Saterdag, 28 Aug:
    Sabbatdag (johann)

    Vrydag, 27 Aug:
    Haai oe! (loli)

    Donderdag, 26 Aug:
    Vry dag! (johann)
    grappie (tone001)

    Woensdag, 25 Aug:
    Kennis v goed en kwaad? (johann)
    Will Durant het gesê: (krabbel)
    Doodse stilte (Lydia)

    Maandag, 23 Aug:
    Is daar dalk (johann)

    Sondag, 22 Aug:
    Wyse woorde (DaisyD)
    Hoe onderskei en hanteer (Lydia)
    hoekom (tone001)

    Vrydag, 20 Aug:
    Vrydae (Lydia)

    Woensdag, 18 Aug:
    Hoes (Oom_Jan)
    Tipies dogtertjie (Lydia)

    Meer...

    Meningspeiling
    Is dit...

    (219)67%
    (82)25%
    (24)7%

    Links
    Privaatheidsbeleid
    Musiek
    Nuus
    Reëls

  • kopiereg 2000-2010 wetenskapklub 356997 besoeke sedert 2001.01.01 Laas verander op 2010.05.17