Barbaars is nie die regte woord nie. Ek dink nie daar is 'n woord in enige taal wat die afskuwelike gedrag van daardie mense te beskryf nie. Ek hoor vanoggend op 702 van Zim vrouens wat hulle babatjies vir net R10 000 verkoop op straat. Maak met hulle wat jy wil verkoping. Dit is so sieklik, geen terapie of medikasie sal so iets kan regstel nie. Sulke mense moet sumier permanent gesteraliseer word. Hulle verdien nie om enigsins die vreugde van ouer wees te kan ervaar met die geboorte van 'n klein mensie nie. SIEKLIK. Ek hoor toe ook dat die SAPolisie "direk" opdrag gekry het van ons President om nie meer Zimbabwieers te aristeer nie. Hoe dan nou??????
Del