logo
Mooi en Goed en Reg

WAT AS????
deur Ounooi101, 1 Februarie 2010, 05:47:15

Wat as ek eendag doodgaan??? wat gaan gebeur? almal het soveel stories en inrigtings dat dit my sooooo deurmekaar maak..... Hoekom is daar n bybel maar tog het elkeen sy eie verduideliking op wat daar binne aangaan... hoekom het ons almal die selfde geloof as daar bja verskillende verduidelikings van al die verskillende kerke is, AGS NG PINKSTER ROOMSE KATOLIEKE??? hoe kan JY vir my sê wat ek glo is reg of verkeerd??? Ons mag nie oordeel nie... Maar hoe weet ek wat ek glo is reg hoe weet JY wat JY glo is reg???

HELP
Deurmekaar koppie!!!

Lewer kommentaar

Gaan terug na die voorblad.

Kommentaar:

Ounooi
deur Scorpio, 2010-02-02 21:49:25

Solank as jy gelukkig doodgaan, sal jy ok wees. Sorg dat jy 'n vol lewe het, want after all is die doel van die lewe "to become good". En dit kan net gebeur deur gelukkig te wees. Elke mense bepaal sy eie destiny, jy besluit, want jy is vry geskape en daarom kan God nie inmeng nie.

Ek steur my ook nie aan al die verskillende gelowe nie, ek weet wel daar is 'n Skepper en Hy het my vir een doel geskape - om Sy koningkryk met Hom te deel...AS ek reg is.

Lewer kommentaar

Onlangse besoekers:

  • Anoniem

    Kom klets saam met ons!

    Teken in
    Naam:
    Paswoord:
     
    Join die klub!
    Password vergeet?
    Benodig aktiveringskode?

    Artikels
    Soek artikel:
     
    Skryf 'n artikel

    Verwyderde Boodskappe
    Wie skryf die meeste?

    Ouer Voorblad Artikels
    Woensdag, 1 Sep:
    In die wagkamer van ICU (rolbos)
    DJ Ossewa (jeanetteb)

    Dinsdag, 31 Aug:
    Vadersdag (sprokies)

    Maandag, 30 Aug:
    buurman (jeanetteb)
    Maandag (johann)

    Saterdag, 28 Aug:
    Sabbatdag (johann)

    Vrydag, 27 Aug:
    Haai oe! (loli)

    Donderdag, 26 Aug:
    Vry dag! (johann)
    grappie (tone001)

    Woensdag, 25 Aug:
    Kennis v goed en kwaad? (johann)
    Will Durant het gesê: (krabbel)
    Doodse stilte (Lydia)

    Maandag, 23 Aug:
    Is daar dalk (johann)

    Sondag, 22 Aug:
    Wyse woorde (DaisyD)
    Hoe onderskei en hanteer (Lydia)
    hoekom (tone001)

    Vrydag, 20 Aug:
    Vrydae (Lydia)

    Woensdag, 18 Aug:
    Hoes (Oom_Jan)
    Tipies dogtertjie (Lydia)

    Meer...

    Meningspeiling
    Is dit...

    (219)67%
    (82)25%
    (24)7%

    Links
    Privaatheidsbeleid
    Musiek
    Nuus
    Reëls

  • kopiereg 2000-2010 wetenskapklub 356997 besoeke sedert 2001.01.01 Laas verander op 2010.05.17