Baie geluk ou Rolbossie met jou kleinseun wat vanoggend gebore is...3.25kg, en alles redelik goed afgeloop. Mag hy jou nog baie geluk en liefde bring in die jare vorentoe...Moenie te veel tjank as hulle oor n paar weke teruggaan ierland toe nie.
Ok, ou rolbossie, ons praat weer oor n dag of twee,
.
Groete,
ROlbos