Wel meneer Grootstoot, lyk my jy stoot nie so goed nie aangesien jy nie op die ander sites reg gekom het nie, en nou hier op koeksuster moet kom koek soek. Ag foeitog arme man. Ek is seker ons sal n paar rand bymekaar kan skraap vir jou sodat jy maar n dame van die nag kan betaal om jou dekade droogte te verlig. Gee maar jou bankbesonderhede sodat ons vir jou tog kan uithelp.
Groete.
Oom Jan