|
|
| Ongeskukte Mense |
| deur Del, 24 Februarie 2010, 10:55:33 |
|
Ek het vandag met iemand te doen gehad wie duidelik geen emosionele intellegensie het nie. Van waaneer af dink mense hulle kan skreeu op ander en dit word gesien as "aanvaarbare" gedrag. Ek verstaan dat ons almal nou en dan 'n slegte dag het, maar daar is geen rede om dit op ander mense uittehaal oor 'n klein ou misverstand nie. My ouers het my beter geleer as om op mense te skreeu. Mej. kry vir jou maniere.
|
|
|
Gaan terug na die voorblad. Kommentaar:
| Sjoe...! |
| deur Blertsie_1, 2010-02-25 02:37:36 |
|
Lanklaas so n interessante plasing gesien. Hoekom skryf jy nie n boek oor die 'ongeskukte' mense nie? Groete.
|
|
|
| :o) |
| deur Joe4, 2010-02-25 06:21:46 |
|

|
|
|
Gaan terug na die voorblad.
| Uhmmmm |
| deur krabbel, 2010-02-25 06:44:28 |
|
Is dit nie half "ongeskuk" om te spot ook nie? 
|
|
|
| hmm ja... |
| deur rolbos, 2010-02-25 07:54:25 |
|
...veral as n mens self agter die deur staan, blertsie. dis wel uit die argiewe, maar dis interpretasie en nie intrepetasie nie. en ook nie vindingreik nie, maar vindingryk. laat die mense maar spel soos hulle wil, dis dalk n engelsprekende persoon(?) ons het mos net n probleem met ouens wat nie ordentlike kak kan praat nie!! Groete = rolbossie
|
|
|
| ;xxx; |
| deur rolbos, 2010-02-25 07:55:06 |
|
net iets getry!!
|
|
|
| yip |
| deur Blertsie_1, 2010-02-25 09:08:25 |
|
Is soos jy se, Rolbos. Ek fra nederig om ferskooning.... Ma jy moet erken, is daam moeilike woorde wat ek verkeerd spel, en meeste van die tyd wonner ek of die woorde reg is maar is te lui om op te kyk.... Cheers.
|
|
|
| ag toemaar... |
| deur rolbos, 2010-02-25 09:21:47 |
|
nie met jou geraas nie, hoor!! net bang Del skrik vir ons streng spelreels en loop ok weg!
|
|
|
Gaan terug na die voorblad.
|
|
Onlangse besoekers: Anoniem Kom klets saam met ons!
| Ouer Voorblad Artikels |
Woensdag, 1 Sep:
In die wagkamer van ICU (rolbos)
DJ Ossewa (jeanetteb)
Dinsdag, 31 Aug:
Vadersdag (sprokies)
Maandag, 30 Aug:
buurman (jeanetteb)
Maandag (johann)
Saterdag, 28 Aug:
Sabbatdag (johann)
Vrydag, 27 Aug:
Haai oe! (loli)
Donderdag, 26 Aug:
Vry dag! (johann)
grappie (tone001)
Woensdag, 25 Aug:
Kennis v goed en kwaad? (johann)
Will Durant het gesê: (krabbel)
Doodse stilte (Lydia)
Maandag, 23 Aug:
Is daar dalk (johann)
Sondag, 22 Aug:
Wyse woorde (DaisyD)
Hoe onderskei en hanteer (Lydia)
hoekom (tone001)
Vrydag, 20 Aug:
Vrydae (Lydia)
Woensdag, 18 Aug:
Hoes (Oom_Jan)
Tipies dogtertjie (Lydia)
Meer...
|
|