logo
Afrikaners is Plesierig!

Beste Vierkleur
deur EngelseBoer, 3 Maart 2010, 09:44:17

'n Volkslied Van Die Vlag --
deur EngelseBoer geskywe
uit sy dieppe liefde vir die Boere - sy aangenome Volk


BESTE VIERKLEUR

O beste Vierkleur wanneer mag ons
Weer vir jou sien waai
In 'n staat van jou eie
van Orania tot in Lambertsbaai
Vir die Volk, Afrikaner en tog ietwat ander
Wat steeds op jou roepstem
sal gee wat jy vra

Jy lê gevou nou maar hier is van ons
Wat vurig op die dag wag
Om jou weer te hys, ja,
In eer vir die nuut vierkleurvlag
Van die Volk, Afrikaner en tog ietwat ander
Wat steeds op jou roepstem
Sal gee wat jy vra

Die Bloedreviertog is lank verby
En so hoort dit te bly
Maar ons sal weer staan ja
Teen die dag van die eie regeer
Van die Volk, Afrikaner en tog ietwat ander
Wat steeds op jou roepstem
Sal gee wat jy vra

Jy lê gevou nou maar hier is van ons
Wat vurig op die dag wag
Om jou weer te hys, ja,
In eer vir die nuut vierkleurvlag

O beste Vierkleur wanneer mag ons
Weer vir jou sien waai
In 'n staat van jou eie
van Orania tot in Lambertsbaai
Vir die Volk, Afrikaner en tog ietwat ander
Wat steeds op jou roepstem
Sal gee wat jy vra

Ja wat steeds op jou roepstem sal gee
Als wat jy vra

Lewer kommentaar

Gaan terug na die voorblad.

Kommentaar:

O faaaakkkkkkk!!!!
deur krabbel, 2010-03-03 12:18:49

Mag ek asseblief nooit so kommin raak dat ek nou die vierkleur begin besing nie.

BEHALWE ...

Assie rooi rooiwyn verteenwoordig
Assie wit staan vir witblits
Assie blou die blou inni samboeka bottel is
Assie groen die groen van my kiewe weerspieel as ek nog sulke akkies soos die moet lees voor ekki paar stewige doppe in het!

Lewer kommentaar

Onlangse besoekers:

  • Anoniem

    Kom klets saam met ons!

    Teken in
    Naam:
    Paswoord:
     
    Join die klub!
    Password vergeet?
    Benodig aktiveringskode?

    Artikels
    Soek artikel:
     
    Skryf 'n artikel

    Verwyderde Boodskappe
    Wie skryf die meeste?

    Ouer Voorblad Artikels
    Woensdag, 1 Sep:
    In die wagkamer van ICU (rolbos)
    DJ Ossewa (jeanetteb)

    Dinsdag, 31 Aug:
    Vadersdag (sprokies)

    Maandag, 30 Aug:
    buurman (jeanetteb)
    Maandag (johann)

    Saterdag, 28 Aug:
    Sabbatdag (johann)

    Vrydag, 27 Aug:
    Haai oe! (loli)

    Donderdag, 26 Aug:
    Vry dag! (johann)
    grappie (tone001)

    Woensdag, 25 Aug:
    Kennis v goed en kwaad? (johann)
    Will Durant het gesê: (krabbel)
    Doodse stilte (Lydia)

    Maandag, 23 Aug:
    Is daar dalk (johann)

    Sondag, 22 Aug:
    Wyse woorde (DaisyD)
    Hoe onderskei en hanteer (Lydia)
    hoekom (tone001)

    Vrydag, 20 Aug:
    Vrydae (Lydia)

    Woensdag, 18 Aug:
    Hoes (Oom_Jan)
    Tipies dogtertjie (Lydia)

    Meer...

    Meningspeiling
    Is dit...

    (219)67%
    (82)25%
    (24)7%

    Links
    Privaatheidsbeleid
    Musiek
    Nuus
    Reëls

  • kopiereg 2000-2010 wetenskapklub 356997 besoeke sedert 2001.01.01 Laas verander op 2010.05.17