logo
Mooi en Goed en Reg

moderator
deur EngelseBoer, 4 Maart 2010, 23:11:42

smaak my dat koeksuster nie die plek vir my is nie
verwyder asseblief my stuk getiteld Beste Vierkleur
en sê my, hoe ontrek ek my van die spul haatagtigges

Lewer kommentaar

Gaan terug na die voorblad.

Kommentaar:

nee wat, ingilse boertjie...
deur rolbos, 2010-03-05 03:54:23

...eks doodseker jy kan nog baie lekker hier gesels, man!!! dis mos nie net oor die vierkleur wat jy kan gesels nie, of hoe? daars so baie dinge, my kop draai van alles, nee, moenie dat joe4 jou bydraes en vir jou afhaal nie, ons sien uit na nog bydraes uit jou pen!
groete,
rolbos

Lewer kommentaar

Siestog sjym
deur krabbel, 2010-03-05 09:46:24

Sosi klein seunkie wattie sy sin kry nie of assie maaikies nie vannie spelekie hou wat hy voorstel nie, vat hy sy albasters en loop.

Tsk tsk tsk. I say good riddance aan sulke kinneragtige akkies!

Lewer kommentaar
issie waar nie...
deur rolbos, 2010-03-05 09:54:04

daar is mense wat nog sleg voel as ander mense hulle verkleineer, dis enige persoon se goeie reg om nog menslike gevoelens te he!! Onthou ons almal heg nie waarde aan dieselfde dinge nie, en elke persoon mag maar seker sy mening lug. hierdie is nie n hof, of n kerk nie, ons mag maar ons seg seg. ons hoef ook nie ander mense se opinies af te breek nie, maar jy mag maar se as jy n ander opinie het, of wat ook al. dis waaroor n lekker debat gaan - ek mag dalk hou van mev obama, en jy nie, maar dis nie te se ek mag dit nie hier se nie, inteendeel... gewoonlik probeer mens ietsie hier plaas en hoop jy op n reaksie van iemand anders, of die persoon jou dan nou ondersteun, of heeltemal van jou verskil, maak nie saak nie,en ons mag stry en baklie maar ordentlik en sonder om mense te probeer verjaag.

Lewer kommentaar
Opinies
deur krabbel, 2010-03-05 10:01:40

Tuurlik mag mens opinies he. Maar mens beginnie sulk en dreig om te loop assie eerste persoon nie met jou opinies saamstemmie...

Lewer kommentaar
Opinies...
deur EngelseBoer, 2010-03-05 14:45:31

Opinies is een ding... menshaat is iets anders, en ver bo albaster-speletjies - issie opinies wat seermaak nie

Lewer kommentaar
Niks
deur Scorpio, 2010-03-05 22:42:16

maak seerder as haat nie, veral menshaat. Die een wat hom skuldig maak aan menshaat is altyd die een wat die seerste kry, want jy is nie veronderstel om enige mens te haat nie.

Lewer kommentaar
In daai geval...
deur krabbel, 2010-03-06 04:27:57

In daai geval hoef my opinie van jou en jou vierkleur-akkies jou mossie seer te makie. Ek vra myself net af of iemand wat nog die vierkleur besing al die nodige aanpassing gemaak het om elke mede Suid-Afrikaner met liefde en respek en sonner rassehaat te behandel...

Ek hoop jy het en dat jy nie ook een van daai oukies is wat sit en sanik oor hoe unfair die Nuwe Suid-Afrika is nie! Want dis daai soort wat by die eerste struikelblok tou opgooi en se ek gee liewers op want almal is teen my. O wag! Jys mos die een wat so gou hier tou opgegooi het )of gedreig het om dit te doen). Want as jy rerig wou gehad het die moderators moet jou verwyder sou jy nie weer hier kom kyk het nie. So smaak my jy wou net gehad het iemand moet jou gat lek om te bly...

Lewer kommentaar
lae hou
deur EngelseBoer, 2010-03-06 12:45:38

Krabbel, vir iemand wat jy nie ken nie maak jy noggals diepe aantuigings.. ek het geen gat-lek gesoek nie
Die oorsponklikke kommentare het my ontuis laat voel
dis nie tou-opgooi nie, ek dog ek was by die verkeerde adres..
tog het ek wel kom kyk of my versoek uitgevoer was, an daar sien ek Joe4 se woorde, en ander, en ek lees verder, and ek antwoord
ek is nie die soort bliksem wat mense nie antwoord gee nie

Dalk moet jy my karakter herdink

Lewer kommentaar
Herdink
deur krabbel, 2010-03-07 01:08:33

Engelse Boer jy sal moet besef dat jy self jou eie beeld skep hoe jy gesien word.

As jy hier inkom:
* en begin met 4-kleur lofsange van hoe die Volk moet regeeer
* dan jou gat wip en mense beskuldig dat hulle soos die PAC is en alle wittes nou wil dood he
* mense beskuldig dat as hulle die vierkleur haat hulle boere en boereliefhebbers haat
* en na kritiek daarop vra om getermineer te word en so ewe totsiens se, MAAR steeds hier kom rondhang

Nie net lae houe nie, maar ongebalanseerd en kinderagtig verby.

So dalk moet JY die beeld wat jy van jouself skep herdink want in my opinie ... wel ek het reeds my opinie oor jou gelug en daar het nog niks gebeur wat my genoop het om dit te verander nie! But rest assured (en soos baie hier vir jou sal vertel), ek sal geeeld hier i draaikie kom maak om alle propoganda en akkies (soos bogenoemde verdraaide "feite" wat jy dalk beoog om hier te kom verkondig met ware feite te weerle. Sien dus sommer al my eerste posting in die verband om mense te herhinner hoe verwronge die stigters van apartheid se uitkyk op die lewe rergitg was. En dat ons die apartheidsvaders het om te bedank vir affirmative action want hulle het die swartes dan sooooo mooi geleer onder die vaandel van Afrikaner Nasionalisme (en dalk die vierkleur??)

Lewer kommentaar
Gaan terug na die voorblad.

Onlangse besoekers:

  • Anoniem

    Kom klets saam met ons!

    Teken in
    Naam:
    Paswoord:
     
    Join die klub!
    Password vergeet?
    Benodig aktiveringskode?

    Artikels
    Soek artikel:
     
    Skryf 'n artikel

    Verwyderde Boodskappe
    Wie skryf die meeste?

    Ouer Voorblad Artikels
    Woensdag, 1 Sep:
    In die wagkamer van ICU (rolbos)
    DJ Ossewa (jeanetteb)

    Dinsdag, 31 Aug:
    Vadersdag (sprokies)

    Maandag, 30 Aug:
    buurman (jeanetteb)
    Maandag (johann)

    Saterdag, 28 Aug:
    Sabbatdag (johann)

    Vrydag, 27 Aug:
    Haai oe! (loli)

    Donderdag, 26 Aug:
    Vry dag! (johann)
    grappie (tone001)

    Woensdag, 25 Aug:
    Kennis v goed en kwaad? (johann)
    Will Durant het gesê: (krabbel)
    Doodse stilte (Lydia)

    Maandag, 23 Aug:
    Is daar dalk (johann)

    Sondag, 22 Aug:
    Wyse woorde (DaisyD)
    Hoe onderskei en hanteer (Lydia)
    hoekom (tone001)

    Vrydag, 20 Aug:
    Vrydae (Lydia)

    Woensdag, 18 Aug:
    Hoes (Oom_Jan)
    Tipies dogtertjie (Lydia)

    Meer...

    Meningspeiling
    Is dit...

    (219)67%
    (82)25%
    (24)7%

    Links
    Privaatheidsbeleid
    Musiek
    Nuus
    Reëls

  • kopiereg 2000-2010 wetenskapklub 356997 besoeke sedert 2001.01.01 Laas verander op 2010.05.17