nee, dis onse Johannes daai. Hy is seker nou in sy element, nou dat hy die koerante gemaak het. Wonder waar is sy mede lidmate ?
Hy lag seker al klaar in sy mou met al die aardbewings, eers Haiti, toe Chillie, Turkey en nou Hawai in 'n paar weke. Wonder waar volgende, die celebs in Hollywood beter skuiling soek as hulle die doper ernstig opvat.