logo
Mooi en Goed en Reg

Dometter en negative counter transference
deur Diepseun, 6 Julie 2010, 22:34:42

Dommetter het al dikwels gewonder oor arrogansie. Wat maak dat mense dink die son skyn uit hulle gatte uit – en hoekom pis dit hom so af? En dan ook natuurlik die gebrek aan insight wat daarmee gepaard gaan (think… lack of empathy, lack of introspection, lack, of communication) Hoekom kan hierdie mense hulleself nie sien soos die res van die wereld hulle sien nie. Hulself sien soos hulle werklik is nie?

Wat het geword van die armes van Gees? Of het hulle grootkop gekry omdat hulle die koninkryk sal beerwe. “Fokkit…dis sad” dink Dometter.

“Overinflated self importance is wat my die meeste af pis”, dink Dometter – terwyl hy gaan sit, en dit donker word om hom.

Lewer kommentaar

Gaan terug na die voorblad.

Onlangse besoekers:

  • Anoniem

    Kom klets saam met ons!

    Teken in
    Naam:
    Paswoord:
     
    Join die klub!
    Password vergeet?
    Benodig aktiveringskode?

    Artikels
    Soek artikel:
     
    Skryf 'n artikel

    Verwyderde Boodskappe
    Wie skryf die meeste?

    Ouer Voorblad Artikels
    Maandag, 30 Aug:
    buurman (jeanetteb)
    Maandag (johann)

    Saterdag, 28 Aug:
    Sabbatdag (johann)

    Vrydag, 27 Aug:
    Haai oe! (loli)

    Donderdag, 26 Aug:
    Vry dag! (johann)
    grappie (tone001)

    Woensdag, 25 Aug:
    Kennis v goed en kwaad? (johann)
    Will Durant het gesê: (krabbel)
    Doodse stilte (Lydia)

    Maandag, 23 Aug:
    Is daar dalk (johann)

    Sondag, 22 Aug:
    Wyse woorde (DaisyD)
    Hoe onderskei en hanteer (Lydia)
    hoekom (tone001)

    Vrydag, 20 Aug:
    Vrydae (Lydia)

    Woensdag, 18 Aug:
    Hoes (Oom_Jan)
    Tipies dogtertjie (Lydia)

    Dinsdag, 17 Aug:
    Pragtige vrou (Oom_Jan)
    Rolbos (Oom_Jan)
    Lee woorde (Lydia)

    Sondag, 15 Aug:
    My eerste kuiertjie by die koeksistertafel (karee)

    Meer...

    Meningspeiling
    Is dit...

    (219)67%
    (81)25%
    (24)7%

    Links
    Privaatheidsbeleid
    Musiek
    Nuus
    Reëls

  • kopiereg 2000-2010 wetenskapklub 356752 besoeke sedert 2001.01.01 Laas verander op 2010.05.17