logo
"Die plek op die Internet om kak te praat in Afrikaans"

DROL
deur K_Inky, 9 Julie 2010, 07:06:16

Joe, jy het omtrent die persoonlikheid vanne warm drol. Maar, nie net dit nie- ook is jy van ewe-veel nut. En dis eintlik nie die moeite werd om jou te moer nie, want die walm wat aan mens afsmeer stink tot innie hiernamaals. G'n wonner Blertsie trek jou ketting nie.

Lewer kommentaar

Gaan terug na die voorblad.

Kommentaar:

ag hel tog,
deur rolbos, 2010-07-09 07:50:13

Nog een....! Of is dit dieselfde een?

Lewer kommentaar

Aag f@k tog.
deur OUKAAS, 2010-07-09 08:28:11

Jis ken jy nie die waarde van 'n drol nie?Die beste bemesting vir plantjies!

Net een stukkie raad,moenie die drol eet of ruik nie,wag tot die plantjies mooi groot is en as hulle blommetjies maak dan ruik jy die blommetjies,en as hulle vruggies dra,wag tot dit ryp is en eet dit dan!MOENIE die drol ruik of probeer eet nie,idioot.

Lewer kommentaar

:o) :o) :o)
deur Joe4, 2010-07-09 10:49:20

Lewer kommentaar

ek stem
deur V_Iagra, 2010-07-10 08:51:32

ek stem saam met kinky- joe is n warm drol, 'n floater wat nie wil wegspoel nie.

Lewer kommentaar

uhuh
deur loli, 2010-07-12 00:19:07

1) wat doen jy dan nou?
2) sulke comments kan net kom van mense wat opgesplitte sex woorde as name gebruik.
3)whatever man, whatever.

Lewer kommentaar

Onlangse besoekers:

  • Anoniem

    Kom klets saam met ons!

    Teken in
    Naam:
    Paswoord:
     
    Join die klub!
    Password vergeet?
    Benodig aktiveringskode?

    Artikels
    Soek artikel:
     
    Skryf 'n artikel

    Verwyderde Boodskappe
    Wie skryf die meeste?

    Ouer Voorblad Artikels
    Maandag, 30 Aug:
    buurman (jeanetteb)
    Maandag (johann)

    Saterdag, 28 Aug:
    Sabbatdag (johann)

    Vrydag, 27 Aug:
    Haai oe! (loli)

    Donderdag, 26 Aug:
    Vry dag! (johann)
    grappie (tone001)

    Woensdag, 25 Aug:
    Kennis v goed en kwaad? (johann)
    Will Durant het gesê: (krabbel)
    Doodse stilte (Lydia)

    Maandag, 23 Aug:
    Is daar dalk (johann)

    Sondag, 22 Aug:
    Wyse woorde (DaisyD)
    Hoe onderskei en hanteer (Lydia)
    hoekom (tone001)

    Vrydag, 20 Aug:
    Vrydae (Lydia)

    Woensdag, 18 Aug:
    Hoes (Oom_Jan)
    Tipies dogtertjie (Lydia)

    Dinsdag, 17 Aug:
    Pragtige vrou (Oom_Jan)
    Rolbos (Oom_Jan)
    Lee woorde (Lydia)

    Sondag, 15 Aug:
    My eerste kuiertjie by die koeksistertafel (karee)

    Meer...

    Meningspeiling
    Is dit...

    (219)67%
    (81)25%
    (24)7%

    Links
    Privaatheidsbeleid
    Musiek
    Nuus
    Reëls

  • kopiereg 2000-2010 wetenskapklub 356752 besoeke sedert 2001.01.01 Laas verander op 2010.05.17