|
|
| Tog snaaks................ |
| deur Joe4, 12 Julie 2010, 00:59:05 |
|
..... een poephol met slegs een woord al sy aliasse blootstel. Sy hele lewe en wese draai om net een woord en dit is die woordjie "Drol". Hetsy nat of droog maar dit is naastenby die woord- repertoire wat hy besit. As hy (hulle) my probeer beledig is die woord "drol" maar elke keer ter sprake. Selfs sy een alias es "Drol" gewees. Hoe een "drol" sy hele lewe so kinderagtig kan bestee gaan my verstand te bowe. En om die heeltyd op Koek met jouself te gesels is nou wragtag die toppunt. En as die bosaap nou nog nie weet dat ons presies weet wie hy is nie dan hy is maar 'n ou drol. Jy maak net jou naam krater met al jou aliasse. Cheers Joe
|
|
|
Gaan terug na die voorblad. Kommentaar:
| Ek wonder of |
| deur johann, 2010-07-13 23:35:39 |
|
. .. dit noual sin vir jou maak dat daar is 'n afgod van die amoriete of so iemand, Beelzebub wat die "lord of the flies", kakgod, genoem was en hoekom het tye nou verander, daar is niks nuuts onder die son nie, as mens geneig is om in daai rigting te dink en te beweeg wat doen jy aan jouself? Hoe maak dit mens voel?
|
|
|
| hoe maak dit mens voel...? |
| deur rolbos, 2010-07-13 23:43:18 |
|
...KAK!!!... 
|
|
|
| Ha ha hie hie |
| deur johann, 2010-07-14 03:04:29 |
|
Ek dink dis die duiwel se doel om daai beskrywende gevoel in mens na te laat, maar ek weet nie wanneer weet mens dis 'n k@k gevoel want op die plaas moet jy kyk na die diere se gesondheid en dis een manier is om te kyk wat alles in die mis is - wurms tekstuur kleur en so aan. .
|
|
|
| shit a brick... |
| deur rolbos, 2010-07-14 11:57:42 |
|
...and build a castle! Dankie eks nie oppie plaas nie, want k@k kyk is nie vir my nie! Ook nie prof se k@kpraat nie... 
|
|
|
Gaan terug na die voorblad.
| Opskrif mag nie leeg wees nie! |
| deur loli, 2010-07-14 00:44:45 |
|
Multiple Personalities Fail.....
|
|
|
|
|
Onlangse besoekers: Anoniem Kom klets saam met ons!
| Ouer Voorblad Artikels |
Maandag, 30 Aug:
buurman (jeanetteb)
Maandag (johann)
Saterdag, 28 Aug:
Sabbatdag (johann)
Vrydag, 27 Aug:
Haai oe! (loli)
Donderdag, 26 Aug:
Vry dag! (johann)
grappie (tone001)
Woensdag, 25 Aug:
Kennis v goed en kwaad? (johann)
Will Durant het gesê: (krabbel)
Doodse stilte (Lydia)
Maandag, 23 Aug:
Is daar dalk (johann)
Sondag, 22 Aug:
Wyse woorde (DaisyD)
Hoe onderskei en hanteer (Lydia)
hoekom (tone001)
Vrydag, 20 Aug:
Vrydae (Lydia)
Woensdag, 18 Aug:
Hoes (Oom_Jan)
Tipies dogtertjie (Lydia)
Dinsdag, 17 Aug:
Pragtige vrou (Oom_Jan)
Rolbos (Oom_Jan)
Lee woorde (Lydia)
Sondag, 15 Aug:
My eerste kuiertjie by die koeksistertafel (karee)
Meer...
|
|