Wat het die Blou bulle nou weer staan en doen om so te verloor?
Ja ek weet dit is die Springbokke wat gespeel het teen die Kiwi klomp.Maar wanneer die Bokke wen dan is die Bulle die eerste om te se,"Dis eintlik die Bulle span met groen truie..."
Viva Bafana,Viva!