logo
Laat ek nou vir jou 'n storie vertel...

Sommer so enetjie
deur Joe4, 20 Julie 2010, 08:08:45

Op die randsteen sit Meraai met haar hande gevou
Met min tande sukkel sy om ‘n chappie te kou
Verby stap Gatiep wat sinkplate dra
Met skrefies oë kyk sy sonder om te vra
Weer kom hy verby met niks in sy hande
Sy kyk hom maar net en kou met die paar tande
weer en weer kom hy met sink wat hy dra
nou kon sy dit nie hou nie en moes sy hom vra
“Gatiep, waar de diekens gaan djy heen met daai sink?
Toema, djy hoefie te sê nie, ek wiet wat ek dink
djy’s biesig om darie goed te verkoop
Sodat djy kan suip tot djy met drie spore loop”
“Nee man Meraai, ek en Violet het geskei
Sy vat al ons goed, maar ek het die huis gekry.

Joe

Lewer kommentaar

Gaan terug na die voorblad.

Kommentaar:

lekker gelag
deur rolbos, 2010-07-21 04:28:08

vir hierdie een!

Lewer kommentaar

Onlangse besoekers:

  • Anoniem
  • krabbel

    Kom klets saam met ons!

    Teken in
    Naam:
    Paswoord:
     
    Join die klub!
    Password vergeet?
    Benodig aktiveringskode?

    Artikels
    Soek artikel:
     
    Skryf 'n artikel

    Verwyderde Boodskappe
    Wie skryf die meeste?

    Ouer Voorblad Artikels
    Maandag, 30 Aug:
    buurman (jeanetteb)
    Maandag (johann)

    Saterdag, 28 Aug:
    Sabbatdag (johann)

    Vrydag, 27 Aug:
    Haai oe! (loli)

    Donderdag, 26 Aug:
    Vry dag! (johann)
    grappie (tone001)

    Woensdag, 25 Aug:
    Kennis v goed en kwaad? (johann)
    Will Durant het gesê: (krabbel)
    Doodse stilte (Lydia)

    Maandag, 23 Aug:
    Is daar dalk (johann)

    Sondag, 22 Aug:
    Wyse woorde (DaisyD)
    Hoe onderskei en hanteer (Lydia)
    hoekom (tone001)

    Vrydag, 20 Aug:
    Vrydae (Lydia)

    Woensdag, 18 Aug:
    Hoes (Oom_Jan)
    Tipies dogtertjie (Lydia)

    Dinsdag, 17 Aug:
    Pragtige vrou (Oom_Jan)
    Rolbos (Oom_Jan)
    Lee woorde (Lydia)

    Sondag, 15 Aug:
    My eerste kuiertjie by die koeksistertafel (karee)

    Meer...

    Meningspeiling
    Is dit...

    (219)67%
    (81)25%
    (24)7%

    Links
    Privaatheidsbeleid
    Musiek
    Nuus
    Reëls

  • kopiereg 2000-2010 wetenskapklub 356754 besoeke sedert 2001.01.01 Laas verander op 2010.05.17