Ek 'n Briljante idee.. om tyd op te maak en om bietjie ekstra pond in die sak te kry. Aangesien die Garage oorloop en jy twee huise moet in stop, kan jy eerder 'n "garage-sale" hou. Gee vir skoonpa die leisels as verkoopsman, jou vroutjie kan toesig hou, met die vooruitsig dat deels haar 'n nuwe paar skoene of 'n rok sal bedien! En jy, kan rustig agteroor sit agter die niekenaar en skrywe, met 'n koue een... Vok ek is slim! 