logo
Veg vir Afrikaans!

Gat het gejuk
deur Oom_Jan, 27 Julie 2010, 05:30:19

My gat het nou al vir baie lank gejuk om n nuwe kar te koop. Nou het ek vandag die papier werk gaan teken en as als goed gaan, dan kry ek Saterdag oggend my nuwe Yaris YRS Sedan. Die kleur is Blue Storm, 1.5L en ongelukkig Automaties sodat mamma hom ook kan bestuur. Die plek se hulle sal ons so paar ekstras gee oor dit ons 2de kar is wat ons by hulle koop. Hopelik is dit iets goed wat ek kan gebruik.

Nou nog vir die huis....

Lewer kommentaar

Gaan terug na die voorblad.

Kommentaar:

jissie oom Jan
deur rolbos, 2010-07-27 11:27:30

Jy's gelukkig! My gat jeuk ook lankal, maar dit help niks! Daai paaiemente is too high to come by...Ons wag nou vir die garage om met n beter opsie te kom, maar sal maar moet sien. Hulle het nou vir ons n Touran, maar ons stry nog oor die trade in wat hulle ons wil gee. Klink of hulle ons bietjie wil inloop. Sal maar weer laat weet. Lekker bly, en wie weet, dalk is die nuwe huis ook sommer in die nabye toekoms, of hoe?

Lewer kommentaar

Onlangse besoekers:

  • Anoniem

    Kom klets saam met ons!

    Teken in
    Naam:
    Paswoord:
     
    Join die klub!
    Password vergeet?
    Benodig aktiveringskode?

    Artikels
    Soek artikel:
     
    Skryf 'n artikel

    Verwyderde Boodskappe
    Wie skryf die meeste?

    Ouer Voorblad Artikels
    Maandag, 30 Aug:
    buurman (jeanetteb)
    Maandag (johann)

    Saterdag, 28 Aug:
    Sabbatdag (johann)

    Vrydag, 27 Aug:
    Haai oe! (loli)

    Donderdag, 26 Aug:
    Vry dag! (johann)
    grappie (tone001)

    Woensdag, 25 Aug:
    Kennis v goed en kwaad? (johann)
    Will Durant het gesê: (krabbel)
    Doodse stilte (Lydia)

    Maandag, 23 Aug:
    Is daar dalk (johann)

    Sondag, 22 Aug:
    Wyse woorde (DaisyD)
    Hoe onderskei en hanteer (Lydia)
    hoekom (tone001)

    Vrydag, 20 Aug:
    Vrydae (Lydia)

    Woensdag, 18 Aug:
    Hoes (Oom_Jan)
    Tipies dogtertjie (Lydia)

    Dinsdag, 17 Aug:
    Pragtige vrou (Oom_Jan)
    Rolbos (Oom_Jan)
    Lee woorde (Lydia)

    Sondag, 15 Aug:
    My eerste kuiertjie by die koeksistertafel (karee)

    Meer...

    Meningspeiling
    Is dit...

    (219)67%
    (81)25%
    (24)7%

    Links
    Privaatheidsbeleid
    Musiek
    Nuus
    Reëls

  • kopiereg 2000-2010 wetenskapklub 356752 besoeke sedert 2001.01.01 Laas verander op 2010.05.17