logo
Oos, Wes, Tuis Bes!

The end of mine.
deur Duvie, 29 Julie 2010, 05:46:20

I am the prodigal son - the unholy nun, the faceless queer, sodomite-smite and defecating man whore. This I am. I am tired and drained, with this black cloud overhead it seems these voices will never leave, never. They will haunt me in this world till death becomes me.
The purgatory truth, it seems God was willing to bestow upon us the need like sheep, a government of clowns we must follow. Like sheep, we shall shit, we shall eat and we shall drink but never shall we want more than this loathing cabinet of incoherent, dishonest lie-sellers will give us, never offer. No never offer but order to take.
Are we hypnotised?

Is this true?

This is true, like the sands along the ocean shores and the creatures of the deep, all is true.

All I know is true, all true is what I know. This is where the heart is, like home. Home is where the heart is, this is true, and I know what home is. That is in my heart.

This is where the heart ends.

Listen to the sounds of our guns whereupon our freedom is granted, listen to them scream. Listen to the holy scum with faces red and souls left numb, this is the end of all things to come.
Listen to the heavy breathing, the beating of the young whilst I wring the neck of my last loved one, this head is gone. Listen to the thousand nightmares echoing in the darkness of my mind.

Take these broken fingers of mine and run the fuck away.


Lewer kommentaar

Gaan terug na die voorblad.

Kommentaar:

Waarheen?
deur johann, 2010-07-29 07:05:01

kan ons hardloop? /defenitief nie na daai gedagtes waarna jy moet luister nie, kan jy dalk daai gepratery in jou kop stil maak en in 'n ander rigting hardloop?? Of geniet jy dalk die vark kos, die "scraps" wat jou kant toe gegooi word? Kan jy dalk opstaan en na jou vader toe gaan of het jy dit al gedoen en weet jy wat is dit om dit te doen? Toe Descartes gesê het ek dink daarom is ek het hy 'n foutjie gemaak!!

Lewer kommentaar

En dan moet jy
deur johann, 2010-07-29 07:24:19

. . . nog daarna luister in engels ook! dit moet wees hoe dit in die hel gaan! En as jy skryf dis die einde van "jou" dan draai mens mos om en loop in 'n ander rigting of nie?

Of jy kan soos 'n vark maak en in die modder rol en dit geniet!

Lewer kommentaar
?
deur Duvie, 2010-08-02 02:27:39

Ek dag ek is deurmekaar...

Nee wat - sal in die modder rol, vuil is veel lekkerder, 500 miljoen kindertjies kan nie verkeerd wees nie - en vir wat nogals is jy so opstandig? Ek is nie vars nie maar het nie jou "pms-houding" nodig nie...

Lekker maandag vir jou verder hoor!

Lewer kommentaar
? ?
deur johann, 2010-08-02 05:07:33

Ons praat verby menkaar, vêr verby, waarvan praat jy? Ek kan nie koeneksie maak nie. En ek is nie veroordeelend of hardegat of enigsoiets nie en . . . hello hellooou is daar iemand daar buite, soos Bob Dylon se lied: sometimes I turn around there's someone there and sometimes it's only me"

Lewer kommentaar
AHAAAAAAA
deur Duvie, 2010-08-02 07:25:45

Ai ek so bly 'n amper-naamgenoot is net so kens sook ek....

Lewer kommentaar
net gister
deur johann, 2010-08-02 23:45:28

. . . vra ek 'n leke predikant hy moet weer kom koffie drink, want ek sal graag met iemand wat praat wat weet wat die antwoord is toe kyk hy my so aan met 'n glimlag in sy oog en skalkse glimlag wat my die indruk gee dat hy ook nie weet nie, en ek wil so graag aan die gang kom en sodat ek my alles kan gee ('n Demaskus ervaring)!

Lewer kommentaar
is daar n antwoord?
deur rolbos, 2010-08-03 01:05:17

Moet vir jou se, as daar n antwoord was op die lewe se vrae, dink net hoe goed dit sou gegaan het. Niemand wonder hoekom, wanneer, waar nie. Ons lewe net tot ons doodgaan, want ons weet mos!

Lewer kommentaar
jitte
deur Duvie, 2010-08-06 03:42:14

http://www.koeksuster.com/index.pl?a=aa&id=96890

Ek glo nie 'n antwoord in die sin dat ons 'n doel het nie, daar is die geloof dat alles wat gebeur met 'n persoon of gemeenskap 'n rede het. Soos, as jou geliefde haarself vergas, of iemand wreed vermoor word, of in 'n grusame ongeluk beide hul bene verloor. Of selfs jy jouself kom iets oor waar jy in die gatkant van die lewe beland met niks behalwe die stukkies klere aan jou gat nie. Selfs as 'n gemeenskap in drang is, soos in die dae waar 'n siekte uitbreek in 'n klein gemeenskap word dit bestempel as 'n teken, dat iemand iets gedoen het wat die 'gode' laat besluit het om die gemeenskap te straf, uiters gevaarlike visie, want dit het vandag nog uitwerking met nuwer gelowe wat deur individue ontwerp word om hul eie sak te pas en boonop is onskuldige dade en mense van kant gemaak.


Die vraag is dus - wat is die doel van my, jou en almal rondom ons?
Daar is geen doel of rede nie, dit is 'random events' niks gebeur met 'n rede of doel nie, en ek praat uitsluitlik van 'n onbeplande gebeurtenisse soos 'n ongeluk of geluk wat jou tref.


Waar daar wel 'n rede is, is wanneer 'n beplande gebeurtenis afspeel en een van die partye satisfaksie werf, of dit nou geldelik, emosioneel, of materialisties is baat die party by 'n beplande gebeurtenis en dus is daar 'n doel of rede. Soos om 'n moord te beplan omdat jy een of ander siek liefdes passie aangeknoop het, en omdat die ander helfte nie dieselfde voel oor die situasie nie belsuit jy om eerder haar/hom se lewe kort te knip. Daardeur is die gebeurtenis redeloos vir die een party en het 'n doel vir die ander. Jy kry satisfaksie deur die teiken te elimineer waarby jy beplanning en tyd moes spandeer, die ander se lewe is kortgeknip vir geen rede. Hoekom het die gebeur? Want jy het die besluit geneem om 'n keuse te maak en daardeur kan jy se dat die gebeurtenis 'n doel het of te wel 'n rede. Kyk na politiek gemotiveerde bewegings, geloofsmoorde al die dinge wat 'n gemeenskap se bestaan of omver gooi of toenadering kan bied. Dit word alles beplan.

So, alles wat doelbewus en beplan is, gee die gebeurtenis 'n doel. Alles wat 'randomly' gebeur is redeloos en dus het dit geen doel nie. Die punt is juis dat jy moet beplan wat jy wil bereik, almal het tog 'n droom. Die lewe soos ons dit ken gaan niks jou rigting in bring om jou doelwit te bereik nie, daar is geen rede daarvoor nie. Ongelukkig kan mens nie met die idee deurgaan dat daar geen rede is om aan te gaan nie want die lewe is tog so lekker. Daar is soveel om te doen en tog so min tyd, ongeag wat jy doen. So jy skep jou eie heenkome, jou eie rede net jy jouself kan die doel wees en rede gee aan doellose lewe.


Sien, ek het pas geen sin gemaak en redeloos aan't babbel gegaan om 'n doelose punt te maak.


Alles gebeur omdat 'n gebeurtenis is wat dit is. Niks het 'n doel tensy jy die doel en rede vind in die sinnelose lewe.


J

Lewer kommentaar
Gaan terug na die voorblad.

Onlangse besoekers:

  • Anoniem

    Kom klets saam met ons!

    Teken in
    Naam:
    Paswoord:
     
    Join die klub!
    Password vergeet?
    Benodig aktiveringskode?

    Artikels
    Soek artikel:
     
    Skryf 'n artikel

    Verwyderde Boodskappe
    Wie skryf die meeste?

    Ouer Voorblad Artikels
    Maandag, 30 Aug:
    buurman (jeanetteb)
    Maandag (johann)

    Saterdag, 28 Aug:
    Sabbatdag (johann)

    Vrydag, 27 Aug:
    Haai oe! (loli)

    Donderdag, 26 Aug:
    Vry dag! (johann)
    grappie (tone001)

    Woensdag, 25 Aug:
    Kennis v goed en kwaad? (johann)
    Will Durant het gesê: (krabbel)
    Doodse stilte (Lydia)

    Maandag, 23 Aug:
    Is daar dalk (johann)

    Sondag, 22 Aug:
    Wyse woorde (DaisyD)
    Hoe onderskei en hanteer (Lydia)
    hoekom (tone001)

    Vrydag, 20 Aug:
    Vrydae (Lydia)

    Woensdag, 18 Aug:
    Hoes (Oom_Jan)
    Tipies dogtertjie (Lydia)

    Dinsdag, 17 Aug:
    Pragtige vrou (Oom_Jan)
    Rolbos (Oom_Jan)
    Lee woorde (Lydia)

    Sondag, 15 Aug:
    My eerste kuiertjie by die koeksistertafel (karee)

    Meer...

    Meningspeiling
    Is dit...

    (219)67%
    (81)25%
    (24)7%

    Links
    Privaatheidsbeleid
    Musiek
    Nuus
    Reëls

  • kopiereg 2000-2010 wetenskapklub 356752 besoeke sedert 2001.01.01 Laas verander op 2010.05.17