logo
Mooi en Goed en Reg

Program Geskiedenis

In Augustus 2000 of so het ons het besluit om 'n Afrikaanse webtuise te maak vir die "Alternatiewe Afrikaner" -- 'n plek waar enigiemand enigiets kan sê. Op daardie stadium het ons nog nie geweet of ons dit Koeksuster.com, Kombuis.com of Beskuit.com moet noem nie. Die ontwikkeling van hierdie webtuiste het min of meer begin in September 2000. Die "bekendstelling" (aan vriende en familie) van Koeksuster.com was op 17 November 2000.

2001.02.04 Begin om program geskiedenis te hou. Voeg Klets Box by.
2001.02.05 Implementeer primitiewe artikel "rating".
2001.02.06 Implementeer "na top" link.
2001.02.08 Onthou eenvoudige rating-geskiedenis sodat mense nie te veel vir hulself stem nie.
2001.02.15 Bietjie teks veranderinge.
2001.02.22 Administrasie veranderinge. Implementeer eenvoudige meningspeiling box.
2001.02.24 Implementeer funksie vir admin om nuwe meningspeilings by te voeg.
2001.03.10 Implementeer funksie vir admin om links te verander. Slegte hack om Maart as "Mrt" i.p.v. "Maa" te wys.
2001.03.17 Doen "URL encoding" op gebruikersname waar nodig.
2001.03.26 "Stuur boodskap vir X" funksie vir privaat boodskappe.
2001.06.08 Sorteer lande in "Waar is die Boere" blok. (Maar dit werk nie).
2001.09.17 Stop om artikel "rating" te doen.
2002.08.01 Nuwe lede hoef nie meer hulle rekord te aktiveer voor hulle kan inlog nie.
2003.06.03 Stuur nie meer email met password vir nuwe users nie.
2005.10.05 Het "Meer.." link om ou artikels te sien, verwyder, om hopelik bandwidth te spaar(?)
2005.10.13 "Meer.." link weer terug, maar wys net artikels vir laaste jaar, en met "nofollow" instruksie vir search engines...
2007.05.04 Verwyder-duplikate funksie [x dup]
2007.05.10 Nuwe lede moet nou weer hulle rekord aktiveer met email voor hulle kan inlog, soos in die ou dae.
2007.05.17 Het "profiel" bladsy verander om nie meer boodskappe te lys nie, sodat die bladsy vinniger kan laai.
2007.05.18 Nuwe logo en meer blou kleur! :)
2007.06.11 Nuwe "Verwyder ALLE boodkappe vanaf XXXXX" funksie op pvt boodskap skerm
2007.06.28 Verwyder alle boodskappe vir vandag funksie [X dag]
2007.07.23 Kan nou "emoticons" smileys wys soos :-)
2007.08.24 Wys nou "Onlangse Kommentaar" blok

As jy belangstel om op 'n manier te help met die ontwikkeling van hierdie webblad, of as jy van enige probleme/idees/voorstelle weet, laat weet ons gerus. - ek lees nie meer daai email nie.

Gaan terug na die voorblad...

Onlangse besoekers:

  • Anoniem

    Kom klets saam met ons!

    Teken in
    Naam:
    Paswoord:
     
    Join die klub!
    Password vergeet?
    Benodig aktiveringskode?

    Artikels
    Soek artikel:
     
    Skryf 'n artikel

    Verwyderde Boodskappe
    Wie skryf die meeste?

    Ouer Voorblad Artikels
    Woensdag, 1 Sep:
    In die wagkamer van ICU (rolbos)
    DJ Ossewa (jeanetteb)

    Dinsdag, 31 Aug:
    Vadersdag (sprokies)

    Maandag, 30 Aug:
    buurman (jeanetteb)
    Maandag (johann)

    Saterdag, 28 Aug:
    Sabbatdag (johann)

    Vrydag, 27 Aug:
    Haai oe! (loli)

    Donderdag, 26 Aug:
    Vry dag! (johann)
    grappie (tone001)

    Woensdag, 25 Aug:
    Kennis v goed en kwaad? (johann)
    Will Durant het gesê: (krabbel)
    Doodse stilte (Lydia)

    Maandag, 23 Aug:
    Is daar dalk (johann)

    Sondag, 22 Aug:
    Wyse woorde (DaisyD)
    Hoe onderskei en hanteer (Lydia)
    hoekom (tone001)

    Vrydag, 20 Aug:
    Vrydae (Lydia)

    Woensdag, 18 Aug:
    Hoes (Oom_Jan)
    Tipies dogtertjie (Lydia)

    Meer...

    Meningspeiling
    Is dit...

    (219)67%
    (82)25%
    (24)7%

    Links
    Privaatheidsbeleid
    Musiek
    Nuus
    Reëls

  • kopiereg 2000-2010 wetenskapklub 356997 besoeke sedert 2001.01.01 Laas verander op 2010.05.17